TenaZ Werk Regtig
top of page

TenaZ Werk Regtig

Updated: Jan 14, 2021

Share your story by uploading before and after images of yourself, and telling us what worked for you! Inspire and motivate the community to get TenaZ



TenaZ werk want:-

Elke klient van TenaZ ontvang ‘n volledige Behavior Modification Program om Beheer oor te neem oor hul gewig, Al is jy op Kroniese Medikasie, kan jy nog steeds maer word met TenaZ.

TenaZ is nie net verslanking nie, maar totale #Weight Loss Coaching:

Die Tempo waarteen jy Gewig verloor, word bepaal deur jou:

ü Gesondheid

ü Emosionele Toestand

ü Produkte en Gebruik

TenaZ het 4 Produk Pakke waarvan jy kan kies:

o Al het jy net geld vir die Fat Pack @ R500. Hiermee kan jy tot 4kg per maand verloor.

Dit neem net ‘n bietjie langer as waneer jy die ander 2 programme gebruik en vat meer deursettingsvermoe. Maar waar ‘n wil is, is ‘n weg!

Jy kies doodeenvoudig jou persoonlike Fat Attack Kapsule:

· Top

· Bottom

· All Over

· Dan kan jy Stress bysit indien nodig of jy kan die Stress Kapsule ook op sy eie gebruik.

o Die Transform Pack @ R1500 waarborg ten minste dat jy een hele klere nommer kleiner sal word elke maand (7-8kg).

Die Transform Pak bestaan uit:

· 2 TenaZ Maaltye (60)

· Plus jou persoonlike Fat Attack Kapsule.

o Die Extreme Pack @ R2800 is die mees agressiefste verslanking wat TenaZ tans bied. Hiermee kan jy tot 10kg in net een maand verloor.

Die pak bevat die volgende:

· 2x TenaZ Meals (60)

· 1x No Thank You

· 1x Detox

· 1x Bikini Body / 1x Macho Man Kapsule

· Jou persoonlike Fat Attack – Kies:

o Top

o Bottom

o All Over.

Die Dysfunctional Pack @ R3500 is die Rolls Royce van verslanking

Hiermee kan jy tot 12kg in net een maand verloor en sorgloos maer word.

Die pak bevat die volgende:

· 1x TenaZ Meal (30)

· 1x Bikini / Macho Shake (30)

· 1x No Thank You

· 1x Detox

· 1x Bikini Body / 1x Macho Man Kapsule

· Jou persoonlike Fat Attack – Kies:

o Top

o Bottom

o All Over.

· 1x Stress Fat Attack

Bestel jou TenaZ pak volgens jou persoonlike begroting en behoefte in die privaatheid van jou eie huis;

Tyd, Liefde en MOEITE maak alles reg by TenaZ!

Geen mens kan maer word sonder moeite. TenaZ is Gespesialiseerde verslangking!

Ons het verskillende afdelings om ons Kliente te ondersteun om makliker en meer gefokus gebalanseerd te eet en gesonder te leef om maer te word.

Alles gaan oor Balans tussen "Input & Output"

1. Hiervoor gebruik TenaZ #FOOD CONTROL:

a. Behavior Modification Program om jou te ondersteun om maklik te leer hoe reg eet. Ons leer vir jou Voedselgroepe, Porsiebeheer en Tydsbeheer. Saam met die Behavior Modification program leer ons jou ook om gesonde Gaarmaakmetodes en die Beste Voedselkeuses te maak. Ons leer jou Hoe om tee eet sonder om skuldig te voel en ook hoe om Emosionele eet te beheer. Sonder die Afdeling kan jy nie gewig verloor nie. Jy sit die kos met jou hande in jou mond, as jy ooreet en ongeblaneerd eet, gaan jy nie die beste Resultate kry nie. TenaZ verander jou denkwyse as dit by kos kom en maak maer word makliker as Dieet!

b. Om Dieet uit te skakel, gebruik ons Maaltydplaasvervangers wat wetenskaplik saamgestel is vir die beste gesonde verslanking, geen hongersnood ontstaan tydens jou verslankingsproses, jy word ten volle gevoed op sellulere vlak. Jy kry al die Vitamines, Minerale, Aminosure en Spysverteringsensieme wat jy nodig het om gesond te bly en so vining moontlik uitstekende Resultate te kry. TenaZ se maaltydpaasvervangers bevat geen suiker of vetmakende diere vette nie.

i. TenaZ Meal bevat 51 Kalorie

ii. Macho en Bikini Shakes 83 Kalorie elk.

Dis Gesondheid in ‘n Blik! Jy vervang 2 maaltye en eet 1 saam met jou familie en reeds hierom TenaZ sosiaal aanvaarbaar! TenaZ se maaltydplaaservangers word deur oud en jonk gebruik om gewig te verloor en te beheer.

Geen Dieet is nodig!

c. Ons gebruik die No Thank You Kapsule vir selfbeheersing op naweke en moeilike dae. Die capsule bevat geen stimulante nie en maak jou nie buierig of geïrriteerd nie. Dit het absoluut geen newe effekte nie, maar help beslis om jou smaaksensore meer sensitief te maak. So word jy makliker bevredig en het meer deursettingsvermoe.

d. Voedselbeheer word maklik toegepas met die Behavior Modification Plan en die volgende Tools:

Ons Kliente voltooi hierdie vorms soos hulle vorder en stuur dit vir ekstra persoonlike hulp.

2. 'n Gesonde Metabolisme - Hiervoor gebruik ons die #METABOLIC CONTROL produkte:

a. Detox

i. ‘n Tokiese Lewer kan nie Vet Metaboliseer nie. Al die afval produkte van die chemiese proses tydens jou verslanking word uitgewerp deur die Lewer en Niere. Ons Detox voed jou Lewer op selulere vlak om optimale Lewer Funksie te verseker en verslanking te versnel.

ii. Jou Spysverteringstelsel speel ‘n baie belangrike rol, Vergemaklik jou verslanking en verminder “Cravings” met die Detox. Herstel voedingswanbalanse agv. Optimale Absorbsie. Jy is nie wat jy eet nie, maar wat jou Spysverteringstelsel Verteer en Absorbeer.

b. Good Morning en Good Night balanseer jou Dag en Nag Hormoone (T3 & GH) om jou Rustende Metabolisme te versnel. Met die 2 produkte verloor jy gewig 24/7 selfs terwyl jy slaap.Verbeter jou diepslaap vir maksimum Vet verbranding.

c. Die Booster Kapsules Macho Man en Bikini Body werk indivudiueel om die Hormonale wanbalans wat veroorsaak word agv veroudering te herstel.

3. Die #FAT CONTROL Val jou Groot Vetdeposito`s aan.

Kies jou persoonlike FAT Attack Kapsule:

a. Top – al die vet is op jou Bolyf

b. Bottom – al die vet is op jou Onderlyf

c. All Over – jy is vet van Kop tot Toon

d. Stress – Jy het Lovehandles en ‘n Hangmaag

4. #BOOSTERSBeveg die Plato Fase tydens verslanking. Verjong jou liggaam. Geen los vel, Herbou jou Maer Spiermassa vir Versnelde Rustende Metabolisme.

a. Manlike Boosters: Macho Man Shake en Kapsule verhoog natuurlike Testosteroon vlakke

b. Vrouike Boosters: Bikini Body Shake en Kapsule verbeter die vorm van jou liggaam drasties. Wees soepel en slank vir die res van jou lewe

jy kan my kontak by 063 062 1888 as jy wil gewig verloor.

69 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page