Diet Hot Line: 063 062 1888/074 607 0253

Bianca Heghter

Bianca Heghter

Bianca Heghter before use this picture pleaseBianca Hegter Now

Waar begin n mens met so n storie? Die dag wat jy besluit tot hier toe en nie verder nie. Ek kan nie nog grooter klere koop nie en ek kan nie langer so ongemaklik en lelik voel nie. En vir een keer was “Murphy” aan my kant want daardie selfde dag hoor ek vir Sanet op Ifm radio stasie besig met ñ onderhoud. Ek het net daar besluit dit is wat ek gaan doen. Ek die produkte bestel en dit is afgelewer. Dit was nie al dag ewe maklik nie maar deurdruk en doen is beslis die moeite werd. Ek het die 11de Mei 2015 begin met die produkte en ek het alles neer geskryf om te sien hoeveel cm’s ek ook verloor.
In die 1ste maand het ek 5kg en 37cm verloor. 2de maand 1.9kg en 14cm. Nou wag ek weer om te meet en weeg en dit te kan neer skryf. Ek het nog 3kg om te gaan om te wees waar ek baie graag wil wees en bly.
Dankie Tenaz.